Switch off, relax and for a while, forget about the worries of the world and enjoy special moments with the most important people in your life.
Droomplaas is more than just emotional experiences, we are also practical and functional. We can assist you with everything from décor to flowers, photographers and DJs, a photo garden and overnight rooms. Everything you need as support to make your day unforgettable. To top it all – Ouma se Kos – will ensure you and your guests are looked after in the gastronomy section.
We offer a variety of décor themes and can recommend selected and preferred suppliers for photography, music, decor and flowers. Our brand new Photo Garden transforms ordinary photographs into works of art. Our Bridal Suite is available to the bride and her entourage to relax in and prepare for the, I DO. The groom and groomsmen can relax in the Ramkamp, enjoy a cigar and a drink while preparing for the wedding. Three additional guest rooms are also available.
The Enchanted Boma offers alternative catering experience with a choice of Hamburgers, Pizza and Shawarma food stations. Ouma se Kos is the proverbial cherry on the cake! Our in-house caterer ensures you are served finger licking home cooked food worth of a second and third helping.
Although quality is remembered long after price is forgotten, we still offer affordable prices to ensure you can celebrate and enjoy your special life events with those you love and cherish. Ideally situated, Droomplaas is a stone’s throw from most main roads in the Vaal Triangle.
“Droomplaas se saal self was perfek vir die hoeveelheid gaste wat ons genooi het en die groot hout tafels was ‘n groot bonus. Die kwaliteit saal met al sy geriewe kom nie goedkoper in die Vaal nie. Die buite geriewe skep ‘n atmosfeer en gaste kan nie anders as om hul aand te geniet nie Hoewel ons self die dekor gedoen het was die ekstras wat Droomplaas verskaf het uit die boonste rakke. Die kos wat bedien is was uitstekend, smaaklik, vars, oorgenoeg en die prys was ook billik. Ons gaste wat daar oornag het was aangenaam verras met die mooi dekor in die kamers. Ek moet ook melding maak van die sekuriteit van die venue, dit is goed omhein met ‘n flinke sekuriteitswag by die hek. As ek punte moet gee kan ek nie anders as 5/5 nie.”
“My ervaring met Droomplaas was ongelooflik. Gina en haar span het uit hulle pad gegaan om my troue so maklik en kommervry as moontlik te maak. Boonop, het ek baie waarde vir geld gekry. Droomplaas is ongelooflik mooi en gerieflik naby aan die dorp. Ek sal Droomplaas vir enigiemand aanbeveel wat opsoek is na ‘n venue, hetsy vir troue of enige ander spesiale geleentheid. Ek beplan om in die nabye toekoms weer van hulle diens en gasvryheid gebruik te maak. Puik diens!“
“Die pragtige venue en kamers het gesorg vir die mooiste troufoto’s wat ons vir ewig sal koester. Dankie Droomplaas en span vir ‘n heerlike partytjie-troue.”
“Ons as gesin hou nie gereeld groot funksies nie, maar as ek weer in die Vaal ‘n funksie moet beplan sal dit definitief weer by die vriendelike Gina se Droomplaas wees.”
“Droomplaas was die ideale plek vir ons. Ons wou nie net ‘n plek hê wat mooi was nie, dit moes ook georganiseerd wees met personeel wat moeite gedoen het vir ons. Alles was pragtig en ons het geen probleme ervaar nie. Dit was die beste besluit gewees.”

